02.05.2013 Views

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die planteliggaam is 1.5–2 cm, breed, die lengte van die spleet is 1–

1.6 cm. Die boonste vlak is lig gewelfd, effens grof of soms glad, met of

’n groot deursigtige lig bruin rooi venster, waarin daar baie klein eilandjies

voorkom met ’n aantal donker groen miniatuur vensters of die vensters is van

onreëlmatige vorm, liggroen gekleurd en soms oortrek met ’n dun effens grys

gekleurde vlies. In hierdie vlies is daar ’n aantal klein ronde openinge, waar

deur die deursigtige venster sigbaar is. In die onreëlmatige venster is daar ’n

aantal vrywel groot, grys gekleurde eilande van onreëlmatige vorm. In hierdie

eilande is daar hier en daar ’n klein aantal ronde openinge. Die buitenste

rand is of getand Of bestaan uit ’n groot aantal onreëlmatige lobbe wat soms

met die eilande verbind is. Die binneste rand is onreëlmatig. Beide rande is

grys gekleurd. Die doosvrug is 5 delig. (Fig. 111 113.)

Hierdie soort is na Majoor Venter, Kimberley genoem. Hy was so

welwillend om die plant aan my te besorg.

Hierdie nuwe soort wat in ’n seker sin alleen staat wat die kleuring

betref is tog in seker opsigte na verwant aan L. Lesliei. Pit verskil egter van

L. Lesliei deur die duidelike grys eilande wat effens ho die vlak verhewe is en

daardeur vir die oog die boonste vlak ’n growwe voorkome gee. L. Lesliei het

’n duidelike roes bruin tot groen kleur en die netwerk van laasgenoemde soort

is baie fyner as dié van L. Venteri. Altwee soorte het dit met mekaar oor

een dat daar die klein ronde openinge in die eilande voorkom, soos duidelik

uit die foto te sien is.

figure 118 . lithops weberi nel

In habitat. Calvinia, Karoo.

159

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!