02.05.2013 Views

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

.” Ich > . “Ich

lik in die jong stadium toon ’n bate prominente gerimpeldheid aan, maar na

die einde van hul lewe word die boonste vlak gladder, die duike (groewe)

vlakker. totdat ’n mens later min of meer net ’n aanduiding van ’n effens

diepere gekleurde lyn kry.

In die begin kon ek nie ’n verklaring kry nie vir die verskyning van L.

turbiniformis in die Klinghardt Berge, honderde myle van Prieska, die naaste

punt waar die plant groei. Afgesien hiervan verskil die klimaat van die Wes kus

van Suidwes Afrika geheel en al van die plekke (Britstown. Prieska, Kraan

kuil) waar die plant normalerwyse groei. Daar is twee moontlike verklarings:

(i) As die plant werklik in die Klinghardt Berge voorkom, dan is dit die

enigste geval waar ’n soort van hierdie geslag so te sê honderde myle oor

spring het. Dit is iets geheel en al ongewoons vir hierdie geslag. (ii) Die meer

aanneenilike is dat W. Triebner hom vergis het in die woonplek van die plant

wat hy veronderstel het om aan die Universiteit van Stellenbosch te gestuur

het. Hierdie opvatting word versterk deur die feit dat Herr Eberlanz, Lüde‑

ritzbucht, wat hierdie deel van die land goed ken, as volg aan my geskrywe

het. “Ich kenne den Fundort von L. aurantiaca nicht, glaube aber nicht, dass

diese Art aus dem Klinghardtgebirge stammt. Nach Professor Dinter, welcher

1923 dort sammelte, ist wohl kein Sammler dort gewesen. Da die Consolida

ted Diamond Co., dieses Gebiet hermetisch verschlossen hielt, besteht keine

Möglichkeit dorthin zu gelangen.”

Dit blyk dat plant No. 9180, vat die tipe is, deur Max Schlechter,

Port Nolloth, aan Pastor Meyer Steinkopf vat dit toe aan die Universiteit

van Stellenbosch oorhandig het. gestuur is. Dat W. Triebner dit versamel het

blyk foutief te wees. Uit bovermelde feite is dit duidelik dat L. aurantiaca

L. Bol. identies is met L. turbiniformis en moet dus as soort verdwyn.

45. LITHOPS URIKOSENSIS

Lithops urikosensis. (Plate 39.) Growths solitary or 2 or more in a clump;

window opaque; top of lobe rugose, the top surface of the wrinkles coloured

pale yellowish grey, in the depressions dark brown dots, a few sometimes in

ter connected forming short lines of the same colour; dots and lines with a

distinct dark mauve grey border; in the older stage top of wrinkles assumes a

more pronounced yellowish tint; the dots disappear and only darker coloured

dendritic lines prominent. Flowers yellow. (Fig. 105.)

South West Afrika: Urikos in limestone.

Fig. 106 is a photo of the plant in its habitat near the farm Urikos.

This photo was taken by Prof. Walter. Stuttgart, and kindly lent me by Frau

Goltze, Urikos, S.W.A.

Lithops urikosensis. (Plaat 39.) Planteliggaam enkel of vorm klompe van 2

of meer; boonste vlak effens konveks; mantel lig groen grys gekleurd; venster

153

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!