02.05.2013 Views

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

figure 59 . lithops karasmontana (dtr. et schwant.) n.e. br.

Lithops karasmontana. (Plate 20, 20a, 20b.) Plante enkel of vorm klompe van

2 of meer; boonste vlak min of meer plat of konveks, die mantel persgrys; top

effens gerimpeld of kreukelagtig; boonste vlak eenvormig gekleurd, liggrys,

ligbruingeel, die duike is donker getint, of die duike bevat bruin oker lyne

of soms net ’n bruin oker kol; venster ondeursigtig; soms is die duike donker

groen gekleurd en vorm dan ’n venster en hierdie duike vloei dan saam en

vorm dan ’n tamelike groot half deurskynende venster. Blomme geel.

Suidwes Afrika: Karasberge: Kl. Karasberge tussen kwarts klippies; Kl.

Karas. Blom Okt. Nov.

Hierdie soort is een van die mees variabele Lithops soorte. As die Fig.

58 en die plaat noukeurig ondersoek word sal die variasie breedte duidelik

word. Die variasie is van tweërlei aard: (1) Die kleur van die ruë varieer van

ligte bruingrys, bruin, donkerbruin, rooibruin tot ’n duidelike rooi tint. Al

hierdie skakeringe is in ’n klomp wat van die veld uit Suidwes Afrika ge

bring is, waargeneem. Schwantes het met onreg probeer om ’n nuwe soort L.

Jacobseniana te maak op die rooi kleur van ’n sekere plant. Alhoewel hierdie

soort nie beskrywe is nie, tog kom dit in die literatuur voor en m.i. moet

dit verdwyn. (2) Die kleur van die duike is ook baie variabel. Dit loop van

„fawn”, „fawn grey”, donkerbruin, okerbruin tot ’n duidelike bruin met ’n rooi

tint. Ten spyte van hierdie variasies is die soort maklik te herken deur (i) die

eienaardige sagte gerimpelde oppervlakte, en (ii) die ietwat donkerder kleur

van die duike. Fig. 58 toon duidelik die variasiebreedte van hierdie soort aan,

want al die plante soos die in Fig. 11 kom van een en dieselfde plek. Fig.

103

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!