02.05.2013 Views

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

figure 57 . lithops julii (dtr. et schwant.) n.e. br.

ent plant; the islands verging on white and the depressions a pate grey green

colour; in the later stage the outer margin with teeth of irregular shape and

size; inner margins straight; in the very old leaves blue green dots. Flowers

white.

South West Africa: Vahldoorn; west of Warmbad, among quartz

pebbles in desert limestone.

Fig. 55 corresponds probably to the undescribed variety, L. Julii, var.

pallida Tisch., but I do not think that this variety is a good one, as the

other two photos (Figs. 56 and 57) show very clearly the variation in the

nature of the tipper lobes.

Lithops Julii. (Plaat 19.) Planteliggaam vorm klompe van twee of meer of

enkel; boonste vlak plat of effens gelyk; mantel lig of baie ligwit (baie na aan

geelwit); in die jong stadium effens gerimpeld, waardeur eilande ontstaan; die

eilande onreëlmatig in vorm en van dieselfde kleur as die mantel; die duike

van ’n donker geelbruin kleur, die duike vorm ’n breë netwerk: in die duike

geïsoleerde donkerrooi kolle en baie kort prominente, breë donkerrooi lyne;

soms is al die lyne met mekaar verbind, waardeur die duike ’n donker kleur

kry; in die ouere stadium is die eilande minder in getal, dit is te wyte aan

die feit dat die duike inmekaar vloei en dan vorm hulle ’n tamelike groot

aaneengeslote deursigtige venster van ’n baie ligtere kleur met bier en daar

’n oorblyfsel van ’n kol of lyn; hierdie lyne of kolle later geheel en al af

wesig, waardeur die venster ’n baie ligere kleur verkry en ’n mens geneig is

100

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!