02.05.2013 Views

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

figure 53 . lithops inae nel

Lithops Inae. (Plaat 18.) Planteliggaam enkel of meer in ’n klomp; blare

effens ongelyk, konveks of glad; die boonste oppervlakte of bestaan uit ’n

aantal onreëlmatige gevormde eilande, lig geelbruin gekleurd en in hierdie

eilande ’n groot getal baie klein witpuntjies, die deursigtige dele vorm ’n

groot venster of die hele boonste vlak lig geelbruin gekleurd, byna ondeursig

tig, die venster nouliks sigbaar; in altwee gevalle is daar ’n groot aantal effens

verhewe, ronde of langwerpige donker bloed rooi of rooi blink kolle, onewe

redig versprei; hierdie kolle net sigbaar vir die blote oog en hulle lyk vas;

die buitenste soom of die venster vorm takke, waardeur dit ’n gevurkte voor

kome kry of die buitenste soom is eenvoudig en reguit met effens aanduiding

van toekomstige gevurktheid; binnesoom reguit met rooi of donker rooi, half

verhewe skynende kolle. Blom hoofsaaklik wit met ’n effens pers oranje tint.

96

Noordwes Kaap: Kenhardt.

Hierdie soort is na verwant ann die L. Dorotheae, L. brevis en L. Din‑

teri, wat ook rooi kolle of lyne het op die boonste vlak. Dit verskil egter

van bogenoemde soorte deur die eienaardige diep rooi of donkerrooi verhewe

kolle, wat sover nog nie by ’n ander Lithops waargeneem is nie. By L. Dinteri

is die venster groot en oop, terwyl by L. Inae is dit òf nouliks sigbaar òf dit

is opgebreek in ’n aantal saamvloeiende areas. Die hoofverskil is egter dat in

die bovermelde soorte is die lyne en kolle in die weefsel, terwyl hierdie kolle

effens bokant die oppervlakte van die venster staan as skerp uitstaande punte

wat glinster.

Fig. 51 toon ’n aantal van die plante in hulle natuurlike grootte, net

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!