02.05.2013 Views

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

figure 40 . lithops fulviceps n.e. br.

Lithops Fulleri. (Plate 12, 13.) Plante enkel of vorm klompe van 2 tot 5–6;

boonste vlak gewoonlik plat, soms effens nouliks konveks; mantel en boonste

rand van top glad, liggrys (duifgrys) met ’n effens persagtige tint; venster

groot, donkergroen; die projeksies van die soom in die venster staan bokant

die oppervlakte van die venster uit en daardeur kry die venster ’n growwe

voorkoms; die projeksies vorm soms baie klein eilande van dieselfde kleur

as die mantel en daardeur word die venster in ’n klein aantal mm of meer

saam vloeiende dele verdeel; soms is die rimpels tussen die duike met mekaar

verbonde; roesbruin ingedrukte lyne of soms is hierdie lyne net sigbaar tus

sen die kort slippe van die buitenste en die binneste soom te sien; binne

en buitesoom soms skerp geslip met diep inhamme, die slippe onreëlmatig.

Blomme wit.

82

Kenhardt. (Fig. 38).

Die roesbruin lyne hoofsaaklik tussen die slippe van die soom om die

venster is ’n spesifieke kenmerk van hierdie soort. Volgens N. E. Brown is

hierdie soort verwant aan L. karasmontana, maar die twee soorte het niks met

mekaar gemeen nie, soos blyk as ’n mens die portrette van die twee soorte

met mekaar vergelyk.

✱Lithops Fulleri. Growths about an inch high, 12–14 lines broad, and 8–10

lines thick, obconic, elliptic in outline at the flat top which has a fissure 5–6

lines deep across it, dividing it into two contiguous lobes; surface glabrous,

smooth on the sides and margin of the top, which is rough from being cov

ered with small bumps caused by numerous impressed dendritic markings,

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!