02.05.2013 Views

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

figure 35 . lithops eberlanzii (dtr. et schwant.) n.e. br.

Lithops Eberlanzii. (Plaat 9.) Plante enkel of vorm klompe van 2 of meer;

blare min of meer ongelyk in grootte boonste vlak gelyk of effens konveks;

mantel en top persagtige grys getint; venster half ondeursigtig ; oppervlakte

effens gewelfd; die insinkinge ligter as die rande, wat ’n donkerder grys ge

kleurd is, die buitenste soom bestaan uit baie (20) mm of meer eenvormige

tande; die binneste soom byna reguit met hier en daar ’n slip vat in die ven

ster in projekteer: die slippe effens bokant die oppervlakte van die venster

verhewe en daardeur kry dit ’n ongelyke voorkome. Blomme wit.

76

Suidwes Afrika: Kuckaus Pockenbank; Kovisberge.

Hierdie soort lyk baie soos L. bella sodat niet die eerste opslag ’n

mens nie eintlik meet wat die verskil tussen die twee soorte is nie. Die hoof

verskille is: (1) die venster van L. bella is deursigtig en helder. term l die

van L. Eberlanzii so te se ondeursigtig of halfondeursigtig is; (2) by L. bella

is die me meer prominent en soms liggeel gekleurd en staan beslis bokant

die oppervlakte van die venster, terwyl by L. Eberlanzii dit lyk of die venster

en die ruë so te se in mekaar vloei en daardeur die geheel ’n sagte gewelfd

voorkome gee en die ruë is grys groen gekleurd; (3) die buitenste soom van

L. bella het maar mm slippe van onreëlmatige vorm, sommige waarvan uit

’n groot liggaam bestaan, wat deur ’n nou streep met die soom verbind is,

terwyl by L. Eberlanzii die buitenste soom uit ’n groot aantal slippe bestaan,

waardeur dit ’n getande voorkome kry. (Fig. 35).

Suidwes Afrika: Kuckaus Pockenbank Kovisberge.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!