02.05.2013 Views

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

figure 33 . lithops eberlanzii (dtr. et schwant.) n.e. br.

Lithops Dorotheae. (Plaat 9.) Planteliggaam 2–3 cm. hoog, verkeerd

keëlvormig. Die boonste vlak is liggewelfd of gelyk, so te se glad, met ’n

groot deursigtige venster, waarin daar ’n aantal klein eilande van onreëlmatige

vorm en wat lig rooigeel („buff ”) gekleurd is, voorkom. In die venster is daar

’n aantal bloedrooi, kort lyntjies en klein puntjies aanwesig, sommige van die

lyntjies in die onmiddellike nabyheid van die buitenste rand van die venster

is gevurk en die anus van die vurke loop in die inhamme van die soom; die

buitenste en die binneste soom is onreëlmatig ingesny gesaagd; die binneste

soom is reguit en soms is daar ’n aantal bloedrooi punte of lyne wat weer

’n ononderbroke lyn vorm parallel met die soom; in die ouere stadium is die

kleur ietwat ligter getint. In die venster is daar in die ouere stadium n aan

tal liggroen tot donkerswart miniatuur venstertjies. Doosvrug 5 hokkig. Blom

geel.

74

Namakwaland: Pella. (Fig. 32).

✱Lithops Dorotheae. Corpuscularia turbiniformis; folia aequalia vel subae

qualia, convexa vel subplana; fenestra magna et bene visa, pellucida, liniis et

punctis rubris notata; margine exteriore irregulariter inciso erenata, roseo lutea,

laciniae obtusae, inter lacinias liniis rubris et saepe bifurcatis, margine

interiore plana. Flores ignoti. Capsula quinquelocularis, 6 mm. lata.

Pella.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!