02.05.2013 Views

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

figure 23 . lithops comptonii l. bol.

L. insularis, L. Bromfieldii, en L. Mennellii voorkom is dit tog heel duidelik

’n aparte soort. In sommige opsigte lyk dit soos L. Fulleri maar die buitenste

en binneste soom van L. Fulleri is baie meer geslip en tussen hierdie slippe is

daar ’n duidelike donker kleur, wat afwesig is by hierdie soort. Van L. Mennel‑

lii verskil dit deurdat die lyne van onse soort donker groen is terwyl die van

L. Mennellii swart is. Die boonste vlak van L. Mennellii is baie meer gerimpeld

as wat dit die geval is by hierdie soort.

Plaat 6 wys die aard van die lobbe van die plant op een stadium in sy

lewe baie mooi. Fig. 20 is ’n portret van die plant soos oorspronklik beskrywe

in 1939 en Fig. 21 is ’n portret van dieselfde plant ’n paar jaar later. Fig.

22 is dieselfde plant as afgebeeld in Fig. 20 maar 6 of 8 jaar later. Hierdie

portrette toon heel duidelik aan dat ’n mens jou nie te veel kan verlaat op

die merke van die boonste vlak want dié kan so verander dat ’n mens dit

nie meer kan herken nie. Hierdie portrette en die van L. Inae toon heel dui

delik aan dat ’n mens baie versigtig moet wees om gebruik te maak van die

merke van die lobbe want hulle is geneig om te varieer. Dit is nie genoeg

om ’n noukeurige tekening van net een lob te maak nie en dan daarvan die

kenmerke van die soort te wil vaslê. Die lobbe is per slot van rekening net

blare en die ondervinding leer ons dat blare aan variasie onderworpe is. By

die bepaling van die kenmerke van ’n soort moet dit onthou word.

64

6. LITHOPS COMPTONII

Lithops Comptonii. (Plate 7.) Growths usually solitary, sometimes 2 or 4 or

up to 15 in a clump, turbinate; lobes, especially in the young stage obliquely

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!