02.05.2013 Views

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Lithops chrysocephala. (Plaat 6.) Hierdie soort word gekenmerk deur (1) ’n

ondeursigtige ligte grys wit venster en (2) donker groen deursigtige lyne. Die

kleur van die lyne varieer effens na die ouderdom van die plant, soms is hulle

effens geel getint. Op een stadium in die lewe van die plant skyn dit of hier

die lyne die boonste vlak in 3–4 reghoekige areas verdeel. Die binneste soom

is donker groen en parallel met hierdie lyn loop ’n soortgelyke een, wat met

die vorige genoemde soom deur 3–4 lyne verbind is en hierdie lyne wat die

twee verbind verdeel die boonste vlak in 3–4 byna gelyke dele. Hierdie twee

lyne is omtrent 5 mm. van mekaar. Van hierdie tweede lyn wat deur die mid

del van die vlak loop, is daar weer 3–4 lyne wat na die buitenste soom loop

en daar eindig. By die kruispunte van hierdie lyne is daar reghoekige areas

gevorm en in hierdie klein areas is daar klein donkerrooi kolle ingeplant in

die weefsel of kleur dit.

Dit blyk dat die bovermelde kenmerke nie konstant is nie. Op ’n

latere stadium in die lewe van die plant is die vlak effens konveks en die

boonste vlak is verdeel in ’n aantal areas en plooie, elk waarvan bokant die

oppervlakte van die duike verhewe is. Die algemene voorkome is dus ’n

gerimpelde een. By die kruispunte van hierdie lyne en op ander punte kom

daar ’n paar donker rooi punte of lyne voor. Die binneste soom is mm of

meer reguit en in hierdie soom is daar ’n aantal donker rooi lyne of punte

van wisselende getal. Die lyne wat in die buitenste soom eindig is mm of

meer reguit of effens gevurk. Hierdie rooi kleur is in die weefsel. Die blom

is wit.

Alhoewel hierdie plant blykbaar in die nabyheid van die woonplek van

figure 22 . lithops chrysocephala nel

63

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!