02.05.2013 Views

2,4 D Amine 480 SC - Nulandis

2,4 D Amine 480 SC - Nulandis

2,4 D Amine 480 SC - Nulandis

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

VOORSORGMAATREëLS:

Moenie dampe of sproeinewel inasem nie.

Dra beskermende klere (gesigskerm-, stewels en rubberhandskoene) wanneer produk hanteer

word.

Was besoedelde klere na gebruik.

Was met seep en water na gebruik of velkontak. In geval van oogkontak spoel onmiddellik met

lopende water.

Moenie eet, rook of drink tydens vermenging of toediening of voordat hande en gesig gewas en

skoon klere aangetrek is nie.

Verhoed besoedeling van voedsel, voer, drinkwater en eetgerei.

Verhoed wegdrywing van die sproeinewel na ander gewasse, weidings, riviere, damme en ander

gebiede wat nie behandel word nie.

Maak toedieningsapparaat met 'n huishoudelike ammoniakoplossing (1 %) skoon voordat dit met

ander middels gebruik word. Laat staan die oplossing vir 'n paar uur, verkieslik oornag. Spoel ten

minste tweekeer uit. Hierdie spuittoerusting behoort nie gebruik te word vir die toediening van

enige ander landboumiddels, behalwe onkruiddoders nie.

Gooi waswater weg waar dit nie voedsel, weiding, riviere of damme sal besoedel nie

Sodra die houer leeg is keer dit om oor die spuittenk of mengbak en dreineer vir minstens 30

sekondes nadat die vloei tot 'n gedrup verminder het. Spoel die houer daarna driekeer uit met ‘n

volume water gelyk aan minstens ‘n tiende van die houer en gooi die spoelwater by die inhoud

van die spuittenk. Vernietig die houer deur gate daarin te maak en te begrawe of te verbrand.

Moenie die houer vir enige ander doel gebruik nie.

SIMPTOME VAN VERGIFTIGING:

Simptome mag die volgende insluit; naarheid, braking, sweetafskeiding, hoofpyn, spierpyn,

maagpyn en gebrek aan ko-ordinasie. Dit mag ook brandwonde aan die mond, keel en slukderm

veroorsaak.

NOODHULPBEHANDELING:

INASEMING: Indien ingeasem, verwyder pasiënt na vars lug. Indien pasiënt ophou asemhaal,

pas kunsmatige asemhaling toe. Indien asemhaling bemoeilik word, gee suurstof. Verkry

mediese hulp.

INGESLUK: MOENIE braking veroorsaak tensy so aanbeveel deur mediese personeel. Moet

nooit iets per mond aan ‘n bewustelose persoon gee nie. Indien groot hoeveelhede van die

middel gedrink is skakel onmiddellik ‘n geneesheer. Maak styfpassende klere, soos ‘n kraag,

das, belt of lyfband los.

VELKONTAK: Ingeval van velkontak, spoel onmiddellik af met genoegsame water. Verwyder

besoedelde klere en skoene. Koue water mag gebruik word. Was klere na gebruik. Verkry

mediese hulp.

OOGKONTAK: Gaan na en verwyder enige kontaklense. In geval van oogkontak, spoel

onmiddellik met genoegsame water vir minstens 15 minute. Koue water mag gebruik word.

Verkry mediese hulp.

INLIGTING AAN GENEESHEER:

Geen spesifieke behandeling – behandel simptomaties.

Label approved 12 September 2011

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!