02.05.2013 Views

2,4 D Amine 480 SC - Nulandis

2,4 D Amine 480 SC - Nulandis

2,4 D Amine 480 SC - Nulandis

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

TOEDIENINGSTABEL:

GARS EN ROG

GEWAS DOSIS (ℓ / ha) OPMERKINGS

GRAANSORGHUM

(slegs na-opkom)

GRASWEIDINGS

GRASPERKE EN

GHOLFBANE

KORING

(slegs na-opkom)

MIELIES

(na-opkom)

Na hoogte van

460 mm

SUIKERRIET

(slegs na-opkom)

Label approved 12 September 2011

1,5 - 2,6 ℓ Dien toe as die gewas in 5 - 7 blaarstadium is.

2 ℓ

3,3 - 4,4 ℓ

3,3 - 4,4 ℓ

1,35 - 2,7 ℓ

2 ℓ

5,25 - 7,25 ℓ

Dien toe as plante 150 mm hoog is of ongeveer

3 weke na opkom van gewas. Latere

toedienings kan alleenlik geskied indien valarms

gebruik word.

Dien toe sodra gras gevestig is. Herhaal indien

nodig.

Dien toe sodra gras gevestig is. Vir grasperke

mag meer toedienings nodig wees. 'n

Stikstofhoudende kunsmis, 2 - 3 weke vóór

bespuiting, word aanbeveel.

Dien toe tussen groeistadia 7 (middelste

dubbelriwwe vergroot) en 13 (baard van

boonste syaartjies verleng) volgens die LNR-

Kleingraan Instituut, Bethlehem se lys van

groeistadia van koring.

Grasse wat reeds ontkiem het, sal nie beheer

word nie.

NB: Valarms moet gebruik word. Die

byvoeging van BIODEW ® (Reg. Nr. L8120), ’n

verspreier/kleefmiddel, word aanbeveel. Mielies

mag misvormend en bros voorkom na

toediening maar dit is gewoonlik slegs tydelike

van aard.

Dien toe in 300 - 400 ℓ water per hektaar.

Indien die suikerriet 'n hoogte van 400 mm

bereik het óf as daar reeds meer as 5 blare per

spruit ontvou het, moet gerigte bespuiting

toegepas word, anders mag groei vertraag

word.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!