28.02.2013 Aufrufe

Gem Brief 201101.pub - kreuzkirche.co.za

Gem Brief 201101.pub - kreuzkirche.co.za

Gem Brief 201101.pub - kreuzkirche.co.za

MEHR ANZEIGEN
WENIGER ANZEIGEN

Sie wollen auch ein ePaper? Erhöhen Sie die Reichweite Ihrer Titel.

YUMPU macht aus Druck-PDFs automatisch weboptimierte ePaper, die Google liebt.

AAN ‘n nuwe wa kan jy sien of dit ‘n goeie skilder was,

aan ‘n oue of dit ‘n goeie wamaker was.

Ons maak vandasg nuwe vriende om môre weer opsy te

gooi — of deur hulle opsy gegooi te word. En solank as

dit duur, maak ons groot ophef van hulle dan van die

beproefdes. Die ou vriende van jarelange stand is heen

en weer geskommel op dieb stampplekke van ons nukke

en grille; hulle was by ons in die son van ons voorspoed

toe ons ons rug vir hulle wou draai, independent synde

in ons oormoed — en die voeg van hulle vriendskap het

nie gegaap nie; hulle was ook by ons toe die res van die

wêreld die rug vir óns gedraai het en die gure reëns en

skrale winde van ons teëspoed — en hulle speke het nie

los gegaan nie. Want hulleself, en nie die verf aan hulle

nie: hulle aard en karakter en hart en siel was deeglik.

C.J. Langenhoven, Van mens tot mens

‘n Keure van Gesegdes

18

Hurra! Ihre Datei wurde hochgeladen und ist bereit für die Veröffentlichung.

Erfolgreich gespeichert!

Leider ist etwas schief gelaufen!